Albums

Charlize het in 2009 aan 'n werêldwye Supermodel-kompetisie deelgeneem wat deur 'n Australiese onderneming aangebied is. Sy is gekeur om Afrika te verteenwoordig in die skoonheidswedstryd wat in Taiwan aangebied is.

Charlize het, toe sy 15 jaar oud was, deelgeneem aan die uitdunne van die High School Musical-kompetisie waar kandidate gesoek is vir die hoofkarakters van die bekende vertoning. Sy was een van die 15 uitdun-finaliste, maar sy kon nie voortgaan nie omdat haar ouers reeds 'n vakansie in Italië beplan het en haar nie alleen hier wou los nie. "Nou sal ek nooit weet wat kon gebeur het nie..."

lees meer

Geheime...

Charlize is een van 'n tweeling:. "Net my familie en skoolvriende weet."

"Ek is baie bang om alleen te wees en kan nie sommer in toe vertrekke of in hysbakke alleen wees nie. Dit freak my uit!"

"Ek het 'n groot rugoperasie gehad toe ek vyf jaar oud was, maar ek het volkome herstel."

"Ek vrees die donker."

Die mooi prentjie...

Ek is klein, met 'n fyn postuur en is te kort!

Ek het blonde hare wat skouerlengte is.

Ek dra altyd iets fashionable en is mal daaroor om mooi te lyk en goed te voel!

Ek het 'n wipneusie en my oë is groen met 'n blou randjie om.

Ek is baie senuweeagtig, maar het 'n sterk persoonlikheid en is perfektionisties.

Ek is baie erg oor die mense wat naaan my is en ek weet almal het liefde nodig.

Ek is ook nie bang om te sê as iets my pla of om my punt te maak of dit te bewys nie.

As ek tog maar net lank genoeg was, sou ek so graag 'n internasionaalbekende model wou wees.

Maar... ek is hier vir 'n ander doel - en dit is om mense met talent te verbly!

terug

sien meer video's
AGENT:

Alet Kapp

alet@platinumpromosies.co.za

Sel: +27(0)84 6088 084

Faks: +27(0)86 515 9961

07 Apr 2012

Gansbaaifees

Gansbaai

05 May 2012

Wildsfees

Outjo

26 May 2012

Magaliesberg Sitrusfees

Buffelspoort

26 May 2012

NG Kerk Marikana

Buffelspoort

30 Jun 2012

Wildsfees

Kirkwood

08 Aug 2012

AGS Waterval Gemeente

Rustenburg

Besprekings
   Naam en Van:   
   E-pos:   
   Kontak Nr:   
   Onderwerp:   
   Boodskap:   
Bewonderaars Brief
   Naam en Van:   
   E-pos:   
   Kontak Nr:   
   Onderwerp:   
   Boodskap: