Ná nege jaar in die musiekbedryf, bied Heinz Winckler sy bewonderaars sy vyfde album – 24/7/365 – ‘n gehalteproduksie met ‘n mengsel van luister-, dans-, saamsing- en selfs ‘n titseltjie saamdink-musiek! Elkeen van die 17 snitte hierop het trefferpotensiaal!
Soos altyd is Heinz se ballades gevul met sy suiwer popstem; selfs met meer emosie gepoets. Tussen dié juwele is die snitte 1001 Soene, Ek soek jou, Jy’s net myne en Wat jy nooit sal vergeet nie.
Ook met die kolskoot-popsnitte Groter as ons (innige vertolking, musikaal meevoerend, vokaal kragtig en volwasse kontemporêr!), Net soos in my droom, Wat jy nooit sal vergeet nie, 100%, Alles net vir jou, Dis waar ons begin en die ritmiese titelsnit 24/7/365.
Sy stemwerk kry nóg fluweel by in die smeulduet You & I – saam met die blink nuweling Charlize Berg. Die albumstreling word voltrek op die snit My seun, my seën, sy eie skepping, opgedra aan sy seuntjie Lian.

Dan gryp Heinz die ritme dié keer met mening en menige feeste en dansvloere gaan bulder op die maat van die sweettapgenietinge Klein bietjie en Sewe dae en nagte: dis stuitige floumaakpret!
In Engels verseker hy hernieude nasionale lugtyd op Engelse radio met die liedjies Weight of the world en Blindfolded. Dis die styl wat hom as een van die wêreld se gewildste Idols-sterre nóg gevestig het.
Hier is nóg ‘n goue album, want Heinz Winckler is ‘n volwásse popster!
More about Heinz...
Heinz Winckler is the first winner of the South African Idols competition that took place in June 2002. Since then he has released 3 chart topping studio albums and a Live DVD, performed Chasing Shadows on the sound track of Disney's Treasure Planet, came fourth in World Idols (Dec 2003) beating the UK's Will Young, and has been nominated for 2 South African Music Awards
Heinz started playing guitar when he was 16 and started by leading worship in his local church. When he got to University to study law, he joined a band where he sang, played acoustic guitar and wrote songs for 4 years. In 2001 he decided to go solo and after a small but successful coastal tour during the sunny South African December holidays, he knew that he had to make music his life. Shortly after that he heard about the Pop Idol phenomenon and decided to enter. The rest is history!
Today Heinz is a house hold name in South Africa where he has done countless shows, including opening for Westlife and he's guest starred on several local soapies and talk shows.

22 Jan 2012
Sportdag
Bloemfontein
03 Mar 2012
Karnavaal
Rustenburg
10 Mar 2012
Christusfees
Porterville
24 Mar 2012
Christelikefees
Willowmore
05 May 2012
FEES
Outjo