MoniQue op twitter

Albums

ek is...

die tipiese girl-next-door, maar met 'n bietjie van 'n corporate twist. Ek hou van skoon lyne en ek dra funky uitrustings en aandrokke ewe goed en gemaklik.

ek het...

'n liefde vir diere wat soms dieper delf as baie mense wat ek ken. Ek wil eendag my eie animal-farm hê waar ek verwaarloosde diere kan huisves sónder om finansieel op ander mense staat te maak. Ek het 'n groot compassion vir mense en voel so bietjie nutteloos as ek nie 'n probleem vir iemand kan oplos nie. Ek dink my gawe in die lewe is onvoorwaardelike liefde Ek wens tog ek was net ek 'n bietjie meer geduldig..."

Geheime...

"Ek kan nie die klank van my eie hardklop hanteer nie. Ek slaap nooit op my linkersy nie. Dit freak dit my uit..."

"Ek is van nature baie skaam, al dink mense nie so nie."

"Ek is behep met super-helde. Toe ek klein was, het ek so gehoop ek sal eendag net per toeval my special super power ontdek. Ek wag nog..."

sien meer video's
AGENT:

Alet Kapp

alet@platinumpromosies.co.za

Sel: +27(0)84 6088 084

Faks: +27(0)86 515 9961

01 Mar 2012

Randfontein Skou

Randfontein

06 Jul 2012

Ellisras Bosveldfees

Ellisras

06 Jul 2012

Ellisras Bosveldfees

Ellisras

18 Aug 2012

Osbraaifees - President Brand Laerskool

Bloemfontein

Besprekings
   Naam en Van:   
   E-pos:   
   Kontak Nr:   
   Onderwerp:   
   Boodskap:   
Bewonderaars Brief
   Naam en Van:   
   E-pos:   
   Kontak Nr:   
   Onderwerp:   
   Boodskap: