Deprecated: mysql_connect(): The mysql extension is deprecated and will be removed in the future: use mysqli or PDO instead in /home/platinum/public_html/nrg.php on line 18
NRG op twitter

Albums

*Dink net! : ‘n Toonaangewende, kommersiële popgroep soos Westlife en ‘n immergroen, revolusionêre pop/rock band soos die Beatles in een! *

“Onmoontlik” sê jy. . . ? Wel laat ek jou bekend stel aan *NRG*! (Energy/Energie)

Ontmoet *Christiaan Botha*, die blondekop, blou-oog hoofsanger en kitaarspeler van die groep. Hy is deur Select Musiek genader as solosanger maar sy visier was op hoër hoogtes ingestel. Só het die konsep vir NRG ontstaan. Sy jeugdige voorkoms en romantiese aanslag maak jou knieë lam, maar sy betowerende, musikale stem gee die finale deurslag.

Warm uit die oond van die South Down Musiekkollege verskyn ‘n tiener-sensasie, die veelsydige- en talentvolle *Abel Knobel*. Hy bemeester die baskitaar, klawerbord en tromme en spog ook met ‘n voortreflike bariton stem.

lees meer

* *

*Rowan Zerf* word ontplooi as ons die musiekdirekteur van die groep. Kitare, klawers, tromme, mondfluitjie en bykans enige iets wat ‘n noot kan voortbring is sy kos. Sy stem is ‘n verrassende vars bries en hy spog met ‘n indrukwekkende 2000+ optredes tydens die afgelope 10 jaar op twee vastelande.

Om die kroon te span as die polsslag van hulle energieke optredes, is die nuutste byvoeging die entrepreneur, *Rudolph van Wyk*. As ‘n deurwinterde tromspeler en sanger het hy menige kunstenaars oor die jare bygestaan as ‘n voorslagmusikant en boonop is hy ‘n energieke fiksheidsfanatikus.

Hierdie opwindende nuwe groep is gereed om af te skop op KKNK in April 2011 onder die wakende oog en kundige leiding van *Select Musiek*. Hulle jong voorkoms is vars en hulle klank is nuut. Die verwagte vooruitsigte van hierdie nuwe groep se sukses blyk onafwendbaar te wees.

terug

sien meer video's
AGENT:

Carmen Kleinhans

carmen@platinumpromosies.co.za

Tel: +27(0)21 789 0059

Sel: +27(0)83 325 7922

Deprecated: Function mysql_db_query() is deprecated in /home/platinum/public_html/nrg.php on line 304

Deprecated: mysql_db_query(): This function is deprecated; use mysql_query() instead in /home/platinum/public_html/nrg.php on line 304
Besprekings
   Naam en Van:   
   E-pos:   
   Kontak Nr:   
   Onderwerp:   
   Boodskap:   
Bewonderaars Brief
   Naam en Van:   
   E-pos:   
   Kontak Nr:   
   Onderwerp:   
   Boodskap: