Ray op twitter

Albums

TERUG VOLG

Ray Dylan is al sedert 2002 een van Suid-Afrika se geliefdste sangers met sy debuutalbum New Kid in Town. Sedert dien het hy al verskeie hoogtepunte beleef onder andere duette saam met Nicholis Louw en Karen Zoid.

Dié sanger is 'n volronde kunstenaar geseën met een van die beste stemme in Suid-Afrikaanse musiek, styl veelsydig en 'n energieke kunstenaar wat die elektriese kitaar tydens sy optredes laat kreun. Met polsende ritmeplukkers en sielstrelende ballades bied Ray Dylan se albums wydtreffende musiek.

Ray Dylan het begin deur gigs in pubs en klubs en vandag spog hy met 'n rits treffers onder andere Wys my hoe, Soek jou hier, soek jou daar, Hokaai Stoppie Lorrie, Dis Verby, Hier binne klop 'n Boerehart, Breek die Ys en Jessica.

Ray Dylan is gebore Jacobus Frederik Jersich op 15 Augustus 1978 te Odendaalsrus, vandag woon hy in die Vrystaatse dorpie Parys.

sien meer video's
AGENT:

Jani Claassens

jani@platinumpromosies.co.za

Sel: +27(0)82 882 7622

Faks: +27(0)86 515 9956

01 Sep 2011

GARIEPFEES

KIMBERLEY

19 Nov 2011

Priaat

Lydenburg

10 Dec 2011

Privaat

Rustenburg

23 Dec 2011

Bravo Fees

Mosselbaai

04 Feb 2012

Konsert saam met Manie Jackson

Alldays

18 Feb 2012

Bothaville

02 Mar 2012

Lambertsbaai

07 Apr 2012

Fees

Gansbaai

Besprekings
   Naam en Van:   
   E-pos:   
   Kontak Nr:   
   Onderwerp:   
   Boodskap:   
Bewonderaars Brief
   Naam en Van:   
   E-pos:   
   Kontak Nr:   
   Onderwerp:   
   Boodskap: