
Andre Venter
'n Absolute gesinsman... Mal oor motorsport... dankbaar om my passie vir musiek te kan uitleef saam met my 3 broers!
Adam Barnard
As ek nie op die verhoog is nie kan jy my voor 'n goeie "fliek" kry of in die kombuis besig met een of ander dis. Ek is ook baie lief vir die natuur en sal soveel moontlik jag, visvang of net wild kyk!
Louis Loock
Ek is nie mal om oor myself te praat of om myself in die middel van geselskap te plaas nie. Ek is 'n kunstenaar in murg en been en my hart klop vinniger as ek mooi dinge sien en ervaar.
Burgerd Botha
Jonk en lus vir die lewe omdat ek weet hoekom ek lewe!

28 Jan 2012
Verskeindeheidskonsert
Stellenbosch- Rust en Vrede
14 Feb 2012
Valentynsaand
Centurion - Royal Elephant Hotel
18 Feb 2012
Bieliemieliefees
Reitz
24 Feb 2012
Konsert
Heidelberg
25 Feb 2012
Konsert saam met Nianell
Robertson
03 Mar 2012
Konsert
Soteria Lifestyle Centre - Centurion
24 Mar 2012
Privaat
Kroonstad
25 Mar 2012
Gospel Konsert
Christiana
31 Mar 2012
31 Maart - 7 April - KKNK
Oudshoorn
29 Apr 2012
Bloemfontein Skou
Bloemfontein
04 May 2012
Konsert
Swellendam
05 May 2012
Konsert
Kuilsrivier
19 May 2012
Privaat
Bela Bela
25 May 2012
Konsert
Bronkhorstspruit





